Jimmy Wales

Jimmy Wales
Jimmy Wales in 2019
Gebore
Jimmy Donal Wales

7 Augustus 1966
Huntsville, Alabama, VSA
NasionaliteitVerenigde State
Bekend virStigter van Wikipedia
Webwerfhttp://www.jimmywales.com

Jimmy Donal (Jimbo) Wales (gebore op 7 Augustus 1966[1] in Huntsville, Alabama) is 'n Amerikaanse Internet-entrepreneur wat hom ten doel gestel het om kreatiwiteit te vestig en samewerking tussen gebruikers te ontwikkel. As gevolg van sy werk met Wikipedia, wat die wêreld se grootste ensiklopedie is, het Time tydskrif Wales in 2006 as een van die wêreld se invloedrykste mense gelys. Wales woon in St. Petersburg, Florida, met sy vrou en hul dogter Kira (* 2001).

  1. * (en) Horovitz, David (1 Julie 2011). "Jimmy Wales's benevolent Wikipedia wisdom". The Jerusalem Post. Besoek op 12 Desember 2011.
    • (en) "Jimmy Wales". Monroe, Florida's County Clerk website (Marriage License Database). Besoek op 21 Mei 2008.
    • (en) Clifford Thompson (28 Februarie 2007). Current Biography Yearbook, 2006. H. W. Wilson. ISBN 978-0-8242-1074-8.
    • (en) Who's Who In America: Diamond Edition (60 uitg.). Marquis Who's Who. 12 Oktober 2005. ISBN 978-0-8379-6990-9.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search